Sun, 19 Jun 2022
Vadersdag Ete
ZAR 100.00
‐
ZAR 220.00
Event has passed
Share With Friends
Description
Vadersdag Ete 2022 | Lochs Hoek Farm For All
Kom bederf jou pa hierdie Vadersdag met 'n heerlike middagete op die plaas net buite Bloemfontein op 19 Junie 2022 teen 12h00!
Bespreek vandag nog julle tafel om teleurstelling te voorkom!
Besprekings by 079 888 2653 of aanlyn.
RSVP teen Maandag 16 Junie 2022
Voorgereg:
Sop & Broodjies
Hoofgereg:
Karoo Lam op die Spit
Crisp Pork Belly
Gegeurde Rys
Pampoen Tert met Karamel Sous
Blomkool & Broccoli met Kaas Sous
Gemengde Groente
Kerrie Noodle Slaai
Mengelslaai
Nagereg:
Gebakte Sjokelade Pudding & Roomys
Venue
PART 1, Farm LOCHS HOEK 36, district BLOEMFONTEIN 9300 Bloemfontein, Free State